Sluit aan
 

Word deel van die droom om ons lede (Sonneblommetjies en Knapsekerels) ekonomies te bemagtig deur middel van winsgewende projekte waarop hulle dividende verdien, en deur huishoudelike en besigheidsdienste te lewer, teen uurlikse betaling.

Sonneblom Werkerskooperasie-lede bestaan uit gebruikers en diensverskaffers. Ons vorm deel van die droom om met mekaar te sosialiseer en besigheid te doen, as deel van 'n groep mense met dieselfde bande van kultuur, integriteit, uitnemendheid, stiptelikheid en noukeurigheid.

Om aan te sluit by Sonneblom Werkerskooperasie, vul asseblief die vorm in en betaal die bedrag in vir aandele. Dit word van elke lid vereis om ten minste 1 aandeel te koop @ R100 vir 1 aandeel. Bankbesonderhede: Sonneblom, Capitec, Takkode 470010, Rekeningnommer1501363903.

'n Aandele-sertifikaat sal uitgereik word. Aandele kan terugverkoop word aan die kooperasie @ R100 per aandeel, indien 'n lid wil bedank uit die kooperasie.

Fondse ingewin deur die verkoop van aandele word gebruik om winsgewende projekte te finansier.

Inligting oor ons winsgewende projekte en dienste op sonneblommetjies.co.za

  * Verpligte velde
  * Vul asseblief volledig in:
     
  Volle naam en van:
  Noemnaam:
  ID Nommer:
  Selnommer:
  Eposadres:
  Huisadres:
  Dorp / stad:
  Provinsie
  Naasbestaande naam en selnommer:
     
  Dui aan by watter projekte en dienste jy graag sal wil inskakel as diensverskaffer:
     
  Wit Olifant
  Oggendmark
  Huis en troeteldiere oppas
     
  Dui aan in watter dienste jy as gebruiker belangstel:
     
  Wit Olifant
  Oggendmark
  Boeremusiek en Middagdans
  Hoeka Toeka Langarmdans
  Huis oppas en troeteldiere versorg
     
 


 
Terug Terug na bo