Projekte
Ons verwelkom skenkings van klere, meubels, huishoudelike toebehore, gereedskap, wyebek glasbottels en kombuisware. Ons kan kom help om goed uit te soek en ons kan kom oplaai. Ria Misselhorn 0829283918 www.sonneblommetjies.co.za
| Terug | Terug na bo |