{{item.currency}} {{pricing}}





{{item.currency}}{{pricing}} {{item.currency}} {{item.normalPrice}}



{{item.currency}} {{pricing}} - Out of Stock

Ons gaan groot makietie hou op 14 Februarie 2026.

Ons kop die dag af met DJ Dup Christo du Plessis wat vir ons boeremusiek speel van 10:00 tot 14:00

en die Sonneblom Oggendmark van 10:00 tot 14:00

Daarna speel Jurie Olckers en die KFT Orkes vir ons lewendige Boeremusiek van 14:00 tot 18:00

Van 19:00 tot 00:00 het ons 'n Valentynsdans Sokkiejol met platejoggie Andre Bianchina.

Die braaivleisvure brand van 10:00 af.

Bring mandjies met drankie en lekkernye saam.

Eetgoed, koeldrank en water te koop.

Koste: R100 (besoekers en uitstallers)

Vir navrae, stalletjiebesprekings en tafelbesprekings, kontak Jacoba op 0765275720

Terug Terug na bo