{{item.currency}} {{pricing}}





{{item.currency}}{{pricing}} {{item.currency}} {{item.normalPrice}}



{{item.currency}} {{pricing}} - Out of Stock

Addisionele aandele in Sonneblom Werkerskooperasie kan enige tyd gekoop word deur bestaande lede wat reeds die Lidmaatskapvorm voltooi het.

Die inkomste verkry uit aandele word gebruik om winsgewende projekte te finansier. Dividende op die winste word jaarliks in Desember aan die lede betaal, volgens aandele in besit.

Aandele mag terugverkoop word aan die kooperasie, solank daar ten minste een aandeel ter waarde van R100 bly om lidmaatskap te verseker.

 

Terug Terug na bo