|
WELKOM BY SONNEBLOM WERKERSKOöPERASIE Ons stigtingsvergadering het op 11 Julie 2025 plaasgevind in Pretoria. Ons doelwit is om mense ekonomies te bemagtig deur middel van deelname aan winsgewende projekte en deur dienste te lewer. Ons lede lewer dienste aan ons lede, wat bestaan uit mense wat sal baat daarby om dienste te lewer en te gebruik van iemand wat deel is van 'n groep, met verwysings. Dit werk so: Elkeen wat belangstel om 'n diensverskaffer of 'n gebruiker te wees, vul 'n lidmaatskapvorm in. Elke lid moet ten minste een aandele koop @ R100. Meer aandele mag gekoop word. Indien 'n lid nie R100 het om die aandeel te koop nie, mag sy of hy aansoek doen om te werk vir die R100, wat die aandeel sal betaal.'n Taak sal aan haar toegeken word, sodra daar iets beskikbaar is wat in haar vaardigheid en belangstellingsveld inpas.

| Terug | Terug na bo |